← 1 Johannes 2 1 Johannes — 1 John 3 1 Johannes 4 →
King James Version
AFR DVK
1
Behold, what manner of love the Father hath bestowed upon us, that we should be called the sons of God: therefore the world knoweth us not, because it knew him not.
Kyk watter liefde die Vader aan ons gegee het, dat ons kinders van God genoem sou word: daarom ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.
2
Beloved, now are we the sons of God, and it doth not yet appear what we shall be: but we know that, when he shall appear, we shall be like him; for we shall see him as he is.
Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie: maar ons weet dat, wanneer Hy verskyn, ons soos Hy sal wees; want ons sal Hom sien soos Hy is.
3
And every man that hath this hope in him purifieth himself, even as he is pure.
En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself, soos Hy rein is.
4
Whosoever committeth sin transgresseth also the law: for sin is the transgression of the law.
Elkeen wat die sonde doen, oortree ook die wet: en die sonde is die oortreding van die wet.
5
And ye know that he was manifested to take away our sins; and in him is no sin.
En julle weet dat Hy geopenbaar is om ons sondes weg te neem; en in Hom is geen sonde nie.
6
Whosoever abideth in him sinneth not: whosoever sinneth hath not seen him, neither known him.
Elkeen wat in Hom bly, sondig nie: elkeen wat sondig, het Hom nie gesien, en Hom nie geken nie.
7
Little children, let no man deceive you: he that doeth righteousness is righteous, even as he is righteous.
Kindertjies, laat niemand julle verlei nie: hy wat die geregtigheid doen, is regverdig, soos Hy regverdig is.
8
He that committeth sin is of the devil; for the devil sinneth from the beginning. For this purpose the Son of God was manifested, that he might destroy the works of the devil.
Hy wat die sonde doen, is uit die duiwel; want die duiwel sondig van die begin af. Om hierdie oorsaak is die Seun van God geopenbaar, dat Hy die werke van die duiwel sou vernietig.
9
Whosoever is born of God doth not commit sin; for his seed remaineth in him: and he cannot sin, because he is born of God.
Elkeen wat uit God gebore is, doen nie die sonde nie; want sy saad bly in hom: en hy kan nie sondig nie, omdat hy uit God gebore is.
10
In this the children of God are manifest, and the children of the devil: whosoever doeth not righteousness is not of God, neither he that loveth not his brother.
Hierin is die kinders van God openbaar, en die kinders van die duiwel: elkeen wat die geregtigheid nie doen nie, is nie uit God nie, en ook hy wat sy broer nie liefhet nie.
11
For this is the message that ye heard from the beginning, that we should love one another.
Want dit is die boodskap wat julle van die begin af gehoor het, dat ons mekaar moet liefhê.
12
Not as Cain, [who] was of that wicked one, and slew his brother. And wherefore slew he him? Because his own works were evil, and his brother’s righteous.
Nie soos Kain, wat uit die boosheid was, en sy broer omgebring het nie. En waarom het hy hom omgebring? Omdat sy eie werke boos was, en sy broer s‚'n regverdig.
13
Marvel not, my brethren, if the world hate you.
Verwonder julle nie, my broers, as die wêreld julle haat nie.
14
We know that we have passed from death unto life, because we love the brethren. He that loveth not [his] brother abideth in death.
Ons weet dat ons van die dood tot die lewe oorgegaan het, omdat ons die broers liefhet. Hy wat sy broer nie liefhet nie, bly in die dood.
15
Whosoever hateth his brother is a murderer: and ye know that no murderer hath eternal life abiding in him.
Elkeen wat sy broer haat, is ‚'n moordenaar: en julle weet dat geen moordenaar die ewige lewe in hom blywende het nie.
16
Hereby perceive we the love [of God], because he laid down his life for us: and we ought to lay down [our] lives for the brethren.
Hieraan ken ons die liefde, omdat Hy sy lewe vir ons afgelê het: en ons behoort die lewe vir die broers af te lê.
17
But whoso hath this world’s good, and seeth his brother have need, and shutteth up his bowels [of compassion] from him, how dwelleth the love of God in him?
Maar elkeen wat die goed van hierdie wêreld het, en sy broer sien gebrek ly, en sy innerlike genegenheid vir hom toesluit, hoe bly die liefde van God in hom?
18
My little children, let us not love in word, neither in tongue; but in deed and in truth.
My kindertjies, laat ons nie liefhê in woord, nóg in tong nie; maar in daad en in waarheid.
19
And hereby we know that we are of the truth, and shall assure our hearts before him.
En hieraan weet ons dat ons uit die waarheid is, en sal ons harte voor Hom verseker.
20
For if our heart condemn us, God is greater than our heart, and knoweth all things.
Want as ons hart ons veroordeel, is God groter as ons hart, en ken alle dinge.
21
Beloved, if our heart condemn us not, [then] have we confidence toward God.
Geliefdes, as ons hart ons nie veroordeel nie, dan het ons vrymoedigheid tot God.
22
And whatsoever we ask, we receive of him, because we keep his commandments, and do those things that are pleasing in his sight.
En wat ons ook al vra, ontvang ons van Hom, omdat ons sy gebooie bewaar, en dié dinge doen wat in sy sig aangenaam is.
23
And this is his commandment, That we should believe on the name of his Son Jesus Christ, and love one another, as he gave us commandment.
En dit is sy gebod, Dat ons moet glo in die Naam van sy Seun Jesus Christus, en mekaar liefhê, soos Hy ons beveel het.
24
And he that keepeth his commandments dwelleth in him, and he in him. And hereby we know that he abideth in us, by the Spirit which he hath given us.
En hy wat sy gebooie bewaar, bly in Hom, en Hy in hom. En hieraan weet ons dat Hy in ons bly, deur die Gees wat Hy ons gegee het.