← 1 Petrus 4 1 Petrus — 1 Peter 5
King James Version
AFR DVK
1
The elders which are among you I exhort, who am also an elder, and a witness of the sufferings of Christ, and also a partaker of the glory that shall be revealed:
Die ouderlinge wat onder julle is, vermaan ek, wat ‚'n mede-ouderling is, en ‚'n getuie van die lydinge van Christus, en ook ‚'n deelgenoot van die heerlikheid wat geopenbaar sal word:
2
Feed the flock of God which is among you, taking the oversight [thereof], not by constraint, but willingly; not for filthy lucre, but of a ready mind;
Wei die kudde van God wat onder julle is, opsig daaroor houdende, nie uit dwang nie, maar gewillig; nie om vuil wins nie, maar met ‚'n bereidwillige gemoed;
3
Neither as being lords over [God’s] heritage, but being ensamples to the flock.
Nóg as heersende oor God se erfdeel, maar voorbeelde vir die kudde synde.
4
And when the chief Shepherd shall appear, ye shall receive a crown of glory that fadeth not away.
En wanneer die opperherder verskyn, sal julle ‚'n onverwelklike kroon van heerlikheid ontvang.
5
Likewise, ye younger, submit yourselves unto the elder. Yea, all [of you] be subject one to another, and be clothed with humility: for God resisteth the proud, and giveth grace to the humble.
Net so, julle jongeres, onderwerp julle aan die oueres. Ja, almal van julle wees onderdanig aan mekaar, en wees beklee met nederigheid: want God weerstaan die hoogmoediges, en gee genade aan die nederiges.
6
Humble yourselves therefore under the mighty hand of God, that he may exalt you in due time:
Verneder julle daarom onder die magtige hand van God, dat Hy julle mag verhoog in die regte tyd:
7
Casting all your care upon him; for he careth for you.
Al julle bekommernis op Hom werpende; want Hy sorg vir julle.
8
Be sober, be vigilant; because your adversary the devil, as a roaring lion, walketh about, seeking whom he may devour:
Wees nugter, wees wakker; omdat julle teëstander die duiwel, soos ’n brullende leeu, rondgaan, soekende wie hy mag verslind:
9
Whom resist stedfast in the faith, knowing that the same afflictions are accomplished in your brethren that are in the world.
Hom weerstaan, standvastig in die geloof, wetende dat dieselfde lydinge in die wêreld ook in julle broers volbring word.
10
But the God of all grace, who hath called us unto his eternal glory by Christ Jesus, after that ye have suffered a while, make you perfect, stablish, strengthen, settle [you].
Maar die God van alle genade, wat ons geroep het tot sy ewige heerlikheid deur Christus Jesus, nadat julle ‚'n rukkie gely het, maak julle volmaak, bevestig, versterk, vestig.
11
To him [be] glory and dominion for ever and ever. Amen.
Aan Hom sy die heerlikheid en heerskappy tot in ewigheid. Amen.
12
By Silvanus, a faithful brother unto you, as I suppose, I have written briefly, exhorting, and testifying that this is the true grace of God wherein ye stand.
Deur Silvánus, ’n getroue broer aan julle, soos ek ag, het ek kortliks geskrywe, vermaanende, en getuigende dat dit die ware genade van God is waarin julle staan.
13
The [church that is] at Babylon, elected together with [you], saluteth you; and [so doth] Marcus my son.
Die gemeente wat in Babel is, saam uitverkore, groet julle; en so ook Markus my seun.
14
Greet ye one another with a kiss of charity. Peace [be] with you all that are in Christ Jesus. Amen.
Groet mekaar met ‚'n soen van liefde. Vrede sy met julle almal wat in Christus Jesus is. Amen.