King James Version
AFR DVK
1
I exhort therefore, that, first of all, supplications, prayers, intercessions, [and] giving of thanks, be made for all men;
Ek vermaan dan, dat allereers smekinge, gebede, voorbiddinge, en dankseggings gedoen word vir alle mense;
2
For kings, and [for] all that are in authority; that we may lead a quiet and peaceable life in all godliness and honesty.
Vir konings, en vir almal wat in gesag is; dat ons ‚'n rustige en stil lewe mag lei in alle godsaligheid en eerbaarheid.
3
For this [is] good and acceptable in the sight of God our Saviour;
Want dit is goed en aangenaam in die sig van God onse Verlosser;
4
Who will have all men to be saved, and to come unto the knowledge of the truth.
Wat wil hê dat alle mense gered word, en tot die kennis van die waarheid kom.
5
For [there is] one God, and one mediator between God and men, the man Christ Jesus;
Want daar is een God, en een middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus;
6
Who gave himself a ransom for all, to be testified in due time.
Wat Homself gegee het as ‚'n losprys vir almal, om getuig te word in die regte tyd.
7
Whereunto I am ordained a preacher, and an apostle, (I speak the truth in Christ, [and] lie not;) a teacher of the Gentiles in faith and verity.
Waartoe ek as ‚'n prediker en ‚'n apostel aangestel is, (ek spreek die waarheid in Christus, en lieg nie;) ‚'n leraar van die heidene in geloof en waarheid.
8
I will therefore that men pray every where, lifting up holy hands, without wrath and doubting.
Ek wil daarom dat die manne oral bid, die heilige hande opheffende, sonder toorn en twis.
9
In like manner also, that women adorn themselves in modest apparel, with shamefacedness and sobriety; not with broided hair, or gold, or pearls, or costly array;
Net so ook dat die vroue hulle in beskeie kleding met skaamte en matigheid versier; nie met gevlegte hare, of goud, of pêrels, of kosbare kleding nie;
10
But (which becometh women professing godliness) with good works.
Maar (wat vroue betaam wat godsaligheid bely) met goeie werke.
11
Let the woman learn in silence with all subjection.
Laat die vrou in stilheid leer met alle onderdanigheid.
12
But I suffer not a woman to teach, nor to usurp authority over the man, but to be in silence.
Maar ek laat nie toe dat ‚'n vrou leer, of oor die man heers nie, maar om in stilheid te wees.
13
For Adam was first formed, then Eve.
Want Adam is eers geformeer, daarna Eva.
14
And Adam was not deceived, but the woman being deceived was in the transgression.
En Adam is nie bedrieg nie, maar die vrou, bedrieg synde, was in die oortreding.
15
Notwithstanding she shall be saved in childbearing, if they continue in faith and charity and holiness with sobriety.
Nietemin sal sy gered word in kindersbaars, as hulle bly in die geloof en liefde en heiligheid met matigheid.