King James Version
AFR DVK
1
Manasseh [was] twelve years old when he began to reign, and he reigned fifty and five years in Jerusalem:
Manasse was twaalf jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het vyf en vyftig jaar lank in Jérusalem geregeer:
2
But did [that which was] evil in the sight of the LORD, like unto the abominations of the heathen, whom the LORD had cast out before the children of Israel.
Maar hy het gedoen wat sleg was in die oë van die HERE, soos die gruwels van die heidene, wat die HERE voor die kinders van Israel uit verdrywe het.
3
For he built again the high places which Hezekiah his father had broken down, and he reared up altars for Baalim, and made groves, and worshipped all the host of heaven, and served them.
Want hy het die hoogtes weer gebou wat Hiskía sy vader afgebreek het, en altare vir Baäls opgerig, en bosse gemaak, en die hele leër van die hemel aanbid, en hulle gedien.
4
Also he built altars in the house of the LORD, whereof the LORD had said, In Jerusalem shall my name be for ever.
Ook het hy altare in die huis van die HERE gebou, waarvan die HERE gesê het, In Jérusalem sal my Naam vir ewig wees.
5
And he built altars for all the host of heaven in the two courts of the house of the LORD.
En hy het altare gebou vir die hele leër van die hemel in die twee voorhowe van die huis van die HERE.
6
And he caused his children to pass through the fire in the valley of the son of Hinnom: also he observed times, and used enchantments, and used witchcraft, and dealt with a familiar spirit, and with wizards: he wrought much evil in the sight of the LORD, to provoke him to anger.
En hy het sy kinders deur die vuur laat gaan in die vallei van die seun van Hinnom: ook het hy die tye waargeneem, en toordery en waarsêery beoefen, en met ’n gees van ’n dooie en met waarsêers omgegaan: hy het baie kwaad gedoen in die oë van die HERE, om Hom te terg.
7
And he set a carved image, the idol which he had made, in the house of God, of which God had said to David and to Solomon his son, In this house, and in Jerusalem, which I have chosen before all the tribes of Israel, will I put my name for ever:
En hy het ’n gesnede beeld, die afgod wat hy gemaak het, in die huis van God gesit, waarvan God tot Dawid en tot Salomo sy seun gesê het, In hierdie huis, en in Jérusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies het, sal ek my Naam vir ewig sit:
8
Neither will I any more remove the foot of Israel from out of the land which I have appointed for your fathers; so that they will take heed to do all that I have commanded them, according to the whole law and the statutes and the ordinances by the hand of Moses.
En ek sal nie meer die voet van Israel laat beweeg uit die land wat ek vir julle vaders bestem het nie; as hulle net sorgvuldig doen alles wat ek hulle beveel het, volgens die hele wet en die insettinge en die ordonnanse deur die hand van Moses.
9
So Manasseh made Judah and the inhabitants of Jerusalem to err, [and] to do worse than the heathen, whom the LORD had destroyed before the children of Israel.
So het Manasse dan Juda en die inwoners van Jérusalem laat dwaal, om erger te doen as die heidene, wat die HERE voor die kinders van Israel uit vernietig het.
10
And the LORD spake to Manasseh, and to his people: but they would not hearken.
En die HERE het met Manasse en sy volk gespreek: maar hulle wou nie luister nie.
11
Wherefore the LORD brought upon them the captains of the host of the king of Assyria, which took Manasseh among the thorns, and bound him with fetters, and carried him to Babylon.
Daarom het die HERE die kapteins van die leër van die koning van Assirië teen hulle gebring, wat Manasse onder die dorings geneem, en hom met kettings gebind, en na Babel gebring het.
12
And when he was in affliction, he besought the LORD his God, and humbled himself greatly before the God of his fathers,
En toe hy in benoudheid was, het hy die HERE sy God gesmeek, en homself baie verneder voor die God van sy vaders,
13
And prayed unto him: and he was intreated of him, and heard his supplication, and brought him again to Jerusalem into his kingdom. Then Manasseh knew that the LORD he [was] God.
En tot Hom gebid: en Hy is deur hom gesmeek, en het sy smeking gehoor, en hom weer na Jérusalem in sy koninkryk gebring. Toe het Manasse gewete dat die HERE God is.
14
Now after this he built a wall without the city of David, on the west side of Gihon, in the valley, even to the entering in at the fish gate, and compassed about Ophel, and raised it up a very great height, and put captains of war in all the fenced cities of Judah.
Nou ná dit het hy ’n muur buitekant die stad van Dawid, aan die westekant van Gihon, in die vallei, selfs tot by die ingang by die vispoort, en om Ofel heen, gebou, en dit baie hoog opgetrek, en krygsoverstes in al die versterkte stede van Juda gesit.
15
And he took away the strange gods, and the idol out of the house of the LORD, and all the altars that he had built in the mount of the house of the LORD, and in Jerusalem, and cast [them] out of the city.
En hy het die vreemde gode, en die afgod uit die huis van die HERE, en al die altare wat hy op die berg van die huis van die HERE en in Jérusalem gebou het, weggeneem, en dit buitekant die stad gegooi.
16
And he repaired the altar of the LORD, and sacrificed thereon peace offerings and thank offerings, and commanded Judah to serve the LORD God of Israel.
En hy het die altaar van die HERE herstel, en daarop dankoffers en lofoffers geoffer, en Juda beveel om die HERE, die God van Israel, te dien.
17
Nevertheless the people did sacrifice still in the high places, [yet] unto the LORD their God only.
Nogtans het die volk nog offers op die hoogtes geoffer, maar net aan die HERE hulle God.
18
Now the rest of the acts of Manasseh, and his prayer unto his God, and the words of the seers that spake to him in the name of the LORD God of Israel, behold, they [are written] in the book of the kings of Israel.
Nou die res van die dade van Manasse, en sy gebed tot sy God, en die woorde van die sieners wat met hom in die Naam van die HERE, die God van Israel, gespreek het, kyk, hulle is geskrywe in die boek van die konings van Israel.
19
His prayer also, and [how God] was intreated of him, and all his sin, and his trespass, and the places wherein he built high places, and set up groves and graven images, before he was humbled: behold, they [are] written among the sayings of the seers.
Sy gebed ook, en hoe God deur hom gesmeek is, en al sy sonde, en sy oortreding, en die plekke waarin hy hoogtes gebou, en bosse en gesnede beelde opgerig het, voor hy verneder is: kyk, hulle is geskrywe onder die woorde van die sieners.
20
So Manasseh slept with his fathers, and they buried him in his own house: and Amon his son reigned in his stead.
So het Manasse dan by sy vaders ontslaap, en hulle het hom in sy eie huis begrawe: en Amon sy seun het in sy plek as koning geregeer.
21
Amon [was] two and twenty years old when he began to reign, and reigned two years in Jerusalem.
Amon was twee en twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het twee jaar lank in Jérusalem geregeer.
22
But he did [that which was] evil in the sight of the LORD, as did Manasseh his father: for Amon sacrificed unto all the carved images which Manasseh his father had made, and served them;
Maar hy het gedoen wat sleg was in die oë van die HERE, soos sy vader Manasse gedoen het: want Amon het aan al die gesnede beelde geoffer wat Manasse sy vader gemaak het, en hulle gedien;
23
And humbled not himself before the LORD, as Manasseh his father had humbled himself; but Amon trespassed more and more.
En het homself nie voor die HERE verneder, soos sy vader Manasse homself verneder het nie; maar Amon het die oortreding vermeerder.
24
And his servants conspired against him, and slew him in his own house.
En sy dienaars het teen hom saamgesweer, en hom in sy eie huis doodgemaak.
25
But the people of the land slew all them that had conspired against king Amon; and the people of the land made Josiah his son king in his stead.
Maar die volk van die land het almal doodgemaak wat teen koning Amon saamgesweer het; en die volk van die land het Josía sy seun in sy plek as koning gemaak.