King James Version
AFR DVK
1
Then answered Zophar the Naamathite, and said,
Toe het Sofar die Naämatiet geantwoord, en gesê,
2
Therefore do my thoughts cause me to answer, and for [this] I make haste.
Daarom maak my gedagtes my antwoord, en hiervoor is ek haastig.
3
I have heard the check of my reproach, and the spirit of my understanding causeth me to answer.
Ek het die bestraffing gehoor wat my smaad, en die gees van my verstand laat my antwoord.
4
Knowest thou [not] this of old, since man was placed upon earth,
Weet jy nie dit van ouds af, van die tyd af dat die mens op die aarde gestel is nie,
5
That the triumphing of the wicked [is] short, and the joy of the hypocrite [but] for a moment?
Dat die juig van die goddelose kort is, en die vreugde van die skynheilige maar vir ‚'n oomblik?
6
Though his excellency mount up to the heavens, and his head reach unto the clouds;
Al styg sy uitnemendheid tot die hemele, en sy hoof tot die wolke toe;
7
[Yet] he shall perish for ever like his own dung: they which have seen him shall say, Where [is] he?
Tog sal hy vir ewig vergaan soos sy eie drek: dié wat hom gesien het, sal sê, Waar is hy?
8
He shall fly away as a dream, and shall not be found: yea, he shall be chased away as a vision of the night.
Hy sal wegvlug soos ‚'n droom, en nie gevind word nie: ja, hy sal verjaag word soos ‚'n visioen van die nag.
9
The eye also [which] saw him shall [see him] no more; neither shall his place any more behold him.
Die oog wat ook hom gesien het, sal hom nie meer sien nie; en sy plek sal hom nie meer aanskou nie.
10
His children shall seek to please the poor, and his hands shall restore their goods.
Sy kinders sal die armes soek, en sy hande sal hulle goed herstel.
11
His bones are full [of the sin] of his youth, which shall lie down with him in the dust.
Sy bene is vol van die sonde van sy jeug, wat saam met hom in die stof sal lê.
12
Though wickedness be sweet in his mouth, [though] he hide it under his tongue;
Al is goddeloosheid soet in sy mond, al verberg hy dit onder sy tong;
13
[Though] he spare it, and forsake it not; but keep it still within his mouth:
Al spaar hy dit, en laat dit nie vaar nie; maar hou dit nog in sy mond;
14
[Yet] his meat in his bowels is turned, [it is] the gall of asps within him.
Tog word sy voedsel in sy ingewande verander, dit is die gal van aspe binne-in hom.
15
He hath swallowed down riches, and he shall vomit them up again: God shall cast them out of his belly.
Hy het rykdom ingesluk, en hy sal dit uitspoeg: God sal dit uit sy buik uitdrywe.
16
He shall suck the poison of asps: the viper’s tongue shall slay him.
Hy sal die gif van aspe suig: die adder se tong sal hom doodmaak.
17
He shall not see the rivers, the floods, the brooks of honey and butter.
Hy sal nie die riviere, die vloede, die strome van heuning en botter sien nie.
18
That which he laboured for shall he restore, and shall not swallow [it] down: according to [his] substance [shall] the restitution [be], and he shall not rejoice [therein].
Dit wat hy gearbei het, sal hy herstel, en sal dit nie insluk nie: volgens sy goed sal die herstelling wees, en hy sal dit nie geniet nie.
19
Because he hath oppressed [and] hath forsaken the poor; [because] he hath violently taken away an house which he builded not;
Omdat hy die arme verdruk en verlaat het; omdat hy ‚'n huis met geweld geneem het wat hy nie gebou het nie;
20
Surely he shall not feel quietness in his belly, he shall not save of that which he desired.
Sekerlik sal hy nie die rustigheid in sy buik voel nie, hy sal nie van dit spaar wat hy begeer het nie.
21
There shall none of his meat be left; therefore shall no man look for his goods.
Daar sal niks van sy voedsel oorbly nie; daarom sal geen man na sy goed uitsien nie.
22
In the fulness of his sufficiency he shall be in straits: every hand of the wicked shall come upon him.
In die volheid van sy genoegsaamheid sal hy in benoudheid wees: elke hand van die goddelose sal op hom kom.
23
[When] he is about to fill his belly, [God] shall cast the fury of his wrath upon him, and shall rain [it] upon him while he is eating.
Wanneer hy besig is om sy buik te vul, sal God die grimmigheid van sy toorn op hom stuur, en dit op hom reën terwyl hy eet.
24
He shall flee from the iron weapon, [and] the bow of steel shall strike him through.
Hy sal van die ysterwapen vlug, die boog van koper sal hom deurboor.
25
It is drawn, and cometh out of the body; yea, the glittering sword cometh out of his gall: terrors [are] upon him.
Dit word uitgetrek, en kom uit die liggaam; ja, die glinsterende swaard kom uit sy gal: verskrikkinge is op hom.
26
All darkness [shall be] hid in his secret places: a fire not blown shall consume him; it shall go ill with him that is left in his tabernacle.
Alle duisternis sal in sy geheime plekke verborge wees: ‚'n vuur wat nie aangeblaas is nie, sal hom verteer; dit sal sleg gaan met hom wat in sy tent oorbly.
27
The heaven shall reveal his iniquity; and the earth shall rise up against him.
Die hemel sal sy ongeregtigheid openbaar; en die aarde sal teen hom opstaan.
28
The increase of his house shall depart, [and his goods] shall flow away in the day of his wrath.
Die toename van sy huis sal weggaan, en sy goed sal wegvloei in die dag van sy toorn.
29
This [is] the portion of a wicked man from God, and the heritage appointed unto him by God.
Dit is die deel van ‚'n goddelose man van God, en die erfenis wat God vir hom aangewys het.