King James Version
AFR DVK
1
Now when Jesus was born in Bethlehem of Judaea in the days of Herod the king, behold, there came wise men from the east to Jerusalem,
Nou toe Jesus in Betlehem van Judea gebore is in die dae van koning Herodes, kyk, daar het wyse manne uit die ooste na Jérusalem gekom,
2
Saying, Where is he that is born King of the Jews? for we have seen his star in the east, and are come to worship him.
Sê, Waar is Hy wat gebore is as Koning van die Jode? want ons het sy ster in die ooste gesien, en is gekom om Hom te aanbid.
3
When Herod the king had heard [these things], he was troubled, and all Jerusalem with him.
Toe koning Herodes dit gehoor het, is hy ontsteld, en die hele Jérusalem saam met hom.
4
And when he had gathered all the chief priests and scribes of the people together, he demanded of them where Christ should be born.
En toe hy al die owerpriesters en skrifgeleerdes van die volk bymekaargeroep het, het hy by hulle gevra waar Christus gebore sou word.
5
And they said unto him, In Bethlehem of Judaea: for thus it is written by the prophet,
En hulle het tot hom gesê, In Betlehem van Judea: want so is dit deur die profeet geskrywe,
6
And thou Bethlehem, [in] the land of Juda, art not the least among the princes of Juda: for out of thee shall come a Governor, that shall rule my people Israel.
En jy Betlehem, in die land van Juda, is geensins die geringste onder die vorste van Juda nie: want uit jou sal ‚'n Leidsman voortkom, wat my volk Israel sal regeer.
7
Then Herod, when he had privily called the wise men, inquired of them diligently what time the star appeared.
Toe het Herodes die wyse manne in die geheim geroep, en ywerig by hulle die tyd ondersoek wanneer die ster verskyn het.
8
And he sent them to Bethlehem, and said, Go and search diligently for the young child; and when ye have found [him], bring me word again, that I may come and worship him also.
En hy het hulle na Betlehem gestuur, en gesê, Gaan en soek ywerig na die kindjie; en wanneer julle Hom vind, bring my woord, dat ek ook kan kom en Hom aanbid.
9
When they had heard the king, they departed; and, lo, the star, which they saw in the east, went before them, till it came and stood over where the young child was.
Toe hulle die koning gehoor het, het hulle vertrek; en kyk, die ster, wat hulle in die ooste gesien het, het voor hulle uitgegaan, totdat dit gekom en gestaan het oor die plek waar die kindjie was.
10
When they saw the star, they rejoiced with exceeding great joy.
Toe hulle die ster gesien het, het hulle met baie groot blydskap hulself verheug.
11
And when they were come into the house, they saw the young child with Mary his mother, and fell down, and worshipped him: and when they had opened their treasures, they presented unto him gifts; gold, and frankincense, and myrrh.
En toe hulle in die huis ingegaan het, het hulle die kindjie gesien met Maria sy moeder, en neergeval, en Hom aanbid: en toe hulle hulle skatte oopgemaak het, het hulle vir Hom geskenke aangebied; goud, en wierook, en mirre.
12
And being warned of God in a dream that they should not return to Herod, they departed into their own country another way.
En toe hulle in ‚'n droom van God gewaarsku is om nie na Herodes terug te keer nie, het hulle by ‚'n ander weg na hulle eie land vertrek.
13
And when they were departed, behold, the angel of the Lord appeareth to Joseph in a dream, saying, Arise, and take the young child and his mother, and flee into Egypt, and be thou there until I bring thee word: for Herod will seek the young child to destroy him.
En toe hulle vertrek het, kyk, die engel van die Here het in ’n droom aan Josef verskyn, sê, Staan op, en neem die kindjie en sy moeder, en vlug na Egipte, en bly daar totdat ek jou sê: want Herodes sal die kindjie soek om Hom te vernietig.
14
When he arose, he took the young child and his mother by night, and departed into Egypt:
Toe hy opgestaan het, het hy die kindjie en sy moeder in die nag geneem, en na Egipte vertrek:
15
And was there until the death of Herod: that it might be fulfilled which was spoken of the Lord by the prophet, saying, Out of Egypt have I called my son.
En was daar tot die dood van Herodes: dat dit vervul mag word wat deur die Here deur die profeet gespreek is, sê, Uit Egipte het ek my seun geroep.
16
Then Herod, when he saw that he was mocked of the wise men, was exceeding wroth, and sent forth, and slew all the children that were in Bethlehem, and in all the coasts thereof, from two years old and under, according to the time which he had diligently inquired of the wise men.
Toe het Herodes, toe hy sien dat hy deur die wyse manne bespot is, uitermate toornig geword, en gestuur en al die kinders in Betlehem, en in al die grense daarvan, van twee jaar oud en onder, doodgemaak, volgens die tyd wat hy ywerig by die wyse manne ondersoek het.
17
Then was fulfilled that which was spoken by Jeremy the prophet, saying,
Toe is dit vervul wat deur Jeremia die profeet gespreek is, sê,
18
In Rama was there a voice heard, lamentation, and weeping, and great mourning, Rachel weeping [for] her children, and would not be comforted, because they are not.
In Rama is ‚'n stem gehoor, weeklag, en geween, en groot rou, Ragel wat huil vir haar kinders, en wou nie getroos word nie, omdat hulle nie is nie.
19
But when Herod was dead, behold, an angel of the Lord appeareth in a dream to Joseph in Egypt,
Maar toe Herodes dood is, kyk, die engel van die Here het in ‚'n droom aan Josef in Egipte verskyn,
20
Saying, Arise, and take the young child and his mother, and go into the land of Israel: for they are dead which sought the young child’s life.
Sê, Staan op, en neem die kindjie en sy moeder, en gaan in die land van Israel: want hulle is dood wat die kindjie se lewe gesoek het.
21
And he arose, and took the young child and his mother, and came into the land of Israel.
En hy het opgestaan, en die kindjie en sy moeder geneem, en in die land van Israel gekom.
22
But when he heard that Archelaus did reign in Judaea in the room of his father Herod, he was afraid to go thither: notwithstanding, being warned of God in a dream, he turned aside into the parts of Galilee:
Maar toe hy gehoor het dat Argelaos in die plek van sy vader Herodes in Judea regeer, was hy bang om daarheen te gaan: nietemin, toe hy in ‚'n droom van God gewaarsku is, het hy in die dele van Galilea gekeer:
23
And he came and dwelt in a city called Nazareth: that it might be fulfilled which was spoken by the prophets, He shall be called a Nazarene.
En hy het gekom en gewoon in ’n stad wat Nasaret genoem word: dat dit vervul mag word wat deur die profete gespreek is, Hy sal ’n Nasaréner genoem word.