← Nehemia 10 Nehemia — Nehemiah 11 Nehemia 12 →
King James Version
AFR DVK
1
And the rulers of the people dwelt at Jerusalem: the rest of the people also cast lots, to bring one of ten to dwell in Jerusalem the holy city, and nine parts [to dwell] in [other] cities.
En die owerstes van die volk het in Jérusalem gewoon: die rest van die volk het ook lotte gegooi, om een uit tien te bring om in Jérusalem die heilige stad te woon, en nege dele om in ander stede te woon.
2
And the people blessed all the men, that willingly offered themselves to dwell at Jerusalem.
En die volk het al die manne geseën, wat willig was om in Jérusalem te woon.
3
Now these [are] the chief of the province that dwelt in Jerusalem: but in the cities of Judah dwelt every one in his possession in their cities, [to wit], Israel, the priests, and the Levites, and the Nethinims, and the children of Solomon’s servants.
Nou dit is die hoofde van die provinsie wat in Jérusalem gewoon het: maar in die stede van Juda het elkeen in sy besitting in hulle stede gewoon, Israel, die priesters, en die Leviete, en die Netinim, en die kinders van Salomo se dienaars.
4
And at Jerusalem dwelt [certain] of the children of Judah, and of the children of Benjamin. Of the children of Judah; Athaiah the son of Uzziah, the son of Zechariah, the son of Amariah, the son of Shephatiah, the son of Mahalaleel, of the children of Perez;
En in Jérusalem het sekere van die kinders van Juda, en van die kinders van Benjamin gewoon. Van die kinders van Juda; Atája die seun van Ussía, die seun van Sagarja, die seun van Amarja, die seun van Sefatja, die seun van Mahalaleël, van die kinders van Peres;
5
And Maaseiah the son of Baruch, the son of Colhozeh, the son of Hazaiah, the son of Adaiah, the son of Joiarib, the son of Zechariah, the son of Shiloni.
En Maäseja die seun van Barug, die seun van Kol-Hose, die seun van Hasája, die seun van Adája, die seun van Jojarib, die seun van Sagarja, die seun van Silóni.
6
All the sons of Perez that dwelt at Jerusalem [were] four hundred threescore and eight valiant men.
Al die seuns van Peres wat in Jérusalem gewoon het was vierhonderd ses en sestig dapper manne.
7
And these [are] the sons of Benjamin; Sallu the son of Meshullam, the son of Joed, the son of Pedaiah, the son of Kolaiah, the son of Maaseiah, the son of Ithiel, the son of Jesaiah.
En dit is die seuns van Benjamin; Sallu die seun van Mesullam, die seun van Joëd, die seun van Pedája, die seun van Kolája, die seun van Maäseja, die seun van Itiël, die seun van Jesája.
8
And after him Gabbai, Sallai, nine hundred twenty and eight.
En ná hom Gabbai, Sallai, negehonderd agt en twintig.
9
And Joel the son of Zichri [was] their overseer: and Judah the son of Senuah [was] second over the city.
En Joël die seun van Sikri was hulle opsigter: en Juda die seun van Senuá was tweede oor die stad.
10
Of the priests: Jedaiah the son of Joiarib, Jachin.
Van die priesters: Jedája die seun van Jojarib, Jagin.
11
Seraiah the son of Hilkiah, the son of Meshullam, the son of Zadok, the son of Meraioth, the son of Ahitub, [was] the ruler of the house of God.
Serája die seun van Hilkía, die seun van Mesullam, die seun van Sadok, die seun van Merajot, die seun van Ahítub, was die heerser van die huis van God.
12
And their brethren that did the work of the house [were] eight hundred twenty and two: and Adaiah the son of Jeroham, the son of Pelaliah, the son of Amzi, the son of Zechariah, the son of Pashur, the son of Malchiah,
En hulle broers wat die werk van die huis gedoen het was agthonderd twee en twintig: en Adája die seun van Jeróham, die seun van Pelalja, die seun van Amsi, die seun van Sagarja, die seun van Pasgur, die seun van Malkía,
13
And his brethren, chief of the fathers, two hundred forty and two: and Amashai the son of Azareel, the son of Ahasai, the son of Meshillemoth, the son of Immer,
En sy broers, hoofde van die vaders, tweehonderd twee en veertig: en Amassai die seun van Asareël, die seun van Agsai, die seun van Mesillemot, die seun van Immer,
14
And their brethren, mighty men of valour, an hundred twenty and eight: and their overseer [was] Zabdiel, the son of [one of] the great men.
En hulle broers, dapper manne van mag, ’n honderd agt en twintig: en hulle opsigter was Sabdiël, die seun van een van die groot manne.
15
Also of the Levites: Shemaiah the son of Hashub, the son of Azrikam, the son of Hashabiah, the son of Bunni;
Ook van die Leviete: Semája die seun van Hassub, die seun van Asrikam, die seun van Hasabja, die seun van Bunni;
16
And Shabbethai and Jozabad, of the chief of the Levites, [had] the oversight of the outward business of the house of God.
En Sabbetai en Josabad, van die hoofde van die Leviete, het die toesig gehad oor die uitwaartse besigheid van die huis van God.
17
And Mattaniah the son of Micha, the son of Zabdi, the son of Asaph, [was] the principal to begin the thanksgiving in prayer: and Bakbukiah the second among his brethren, and Abda the son of Shammua, the son of Galal, the son of Jeduthun.
En Mattanja die seun van Miga, die seun van Sabdi, die seun van Asaf, was die hoof om die danksegging in die gebed te begin: en Bakbukja die tweede onder sy broers, en Abda die seun van Sammúa, die seun van Galal, die seun van Jedútun.
18
All the Levites in the holy city [were] two hundred fourscore and four.
Al die Leviete in die heilige stad was tweehonderd vier en tagtig.
19
Moreover the porters, Akkub, Talmon, and their brethren that kept the gates, [were] an hundred seventy and two.
Bowendien die poortwagters, Akkub, Talmon, en hulle broers wat die poorte bewaak het, was ‚'n honderd twee en sewentig.
20
And the residue of Israel, of the priests, [and] the Levites, [were] in all the cities of Judah, every one in his inheritance.
En die rest van Israel, van die priesters, en die Leviete, was in al die stede van Juda, elkeen in sy erfenis.
21
But the Nethinims dwelt in Ophel: and Ziha and Gispa [were] over the Nethinims.
Maar die Netinim het in Ofel gewoon: en Siha en Gispa was oor die Netinim.
22
The overseer also of the Levites at Jerusalem [was] Uzzi the son of Bani, the son of Hashabiah, the son of Mattaniah, the son of Micha. Of the sons of Asaph, the singers [were] over the business of the house of God.
Die opsigter ook van die Leviete in Jérusalem was Ussi die seun van Bani, die seun van Hasabja, die seun van Mattanja, die seun van Miga. Van die seuns van Asaf, die sangers was oor die besigheid van die huis van God.
23
For [it was] the king’s commandment concerning them, that a certain portion should be for the singers, due for every day.
Want dit was die koning se gebod aangaande hulle, dat ‚'n sekere deel vir die sangers, verskaf sou word elke dag.
24
And Pethahiah the son of Meshezabeel, of the children of Zerah the son of Judah, [was] at the king’s hand in all matters concerning the people.
En Petagja die seun van Meseisabeël, van die kinders van Serag die seun van Juda, was die koning se hand in alle sake aangaande die volk.
25
And for the villages, with their fields, [some] of the children of Judah dwelt at Kirjatharba, and [in] the villages thereof, and at Dibon, and [in] the villages thereof, and at Jekabzeel, and [in] the villages thereof,
En vir die dorpe, met hulle velde, het sommige van die kinders van Juda in Kirjat-Arba, en in die dorpe daarvan, en in Dibon, en in die dorpe daarvan, en in Jekabseël, en in die dorpe daarvan, gewoon,
26
And at Jeshua, and at Moladah, and at Bethphelet,
En in Jesua, en in Molada, en in Bet-Pelet,
27
And at Hazarshual, and at Beersheba, and [in] the villages thereof,
En in Hasar-Súal, en in Beërséba, en in die dorpe daarvan,
28
And at Ziklag, and at Mekonah, and in the villages thereof,
En in Siklag, en in Mekona, en in die dorpe daarvan,
29
And at Enrimmon, and at Zareah, and at Jarmuth,
En in En-Rimmon, en in Sora, en in Jarmut,
30
Zanoah, Adullam, and [in] their villages, at Lachish, and the fields thereof, at Azekah, and [in] the villages thereof. And they dwelt from Beersheba unto the valley of Hinnom.
Sanoag, Adullam, en in hulle dorpe, in Lakis, en die velde daarvan, in Aseka, en in die dorpe daarvan. So het hulle van Beërséba af tot by die vallei van Hinnom gewoon.
31
The children also of Benjamin from Geba [dwelt] at Michmash, and Aija, and Bethel, and [in] their villages,
Die kinders ook van Benjamin van Geba het in Migmas, en Aia, en Bet-el, en in die dorpe daarvan, gewoon,
32
[And] at Anathoth, Nob, Ananiah,
En in Anatot, Nob, Ananja,
33
Hazor, Ramah, Gittaim,
Hasor, Rama, Gittáim,
34
Hadid, Zeboim, Neballat,
Hadid, Seboim, Neballat,
35
Lod, and Ono, the valley of craftsmen.
Lod, en Ono, die vallei van die handwerkers.
36
And of the Levites [were] divisions [in] Judah, [and] in Benjamin.
En van die Leviete was daar afdelings in Juda, en in Benjamin.