← Numeri 16 Numeri — Numbers 17 Numeri 18 →
King James Version
AFR DVK
1
And the LORD spake unto Moses, saying,
En die HERE het tot Moses gespreek, en gesê,
2
Speak unto the children of Israel, and take of every one of them a rod according to the house of [their] fathers, of all their princes according to the house of their fathers twelve rods: write thou every man’s name upon his rod.
Spreek tot die kinders van Israel, en neem van elkeen van hulle ‚'n staf volgens die huis van hulle vaders, van al hulle vorste volgens die huis van hulle vaders twaalf stafte: skryf elkeen se naam op sy staf.
3
And thou shalt write Aaron’s name upon the rod of Levi: for one rod [shall be] for the head of the house of their fathers.
En jy moet Aäron se naam skryf op die staf van Levi: want een staf moet wees vir die hoof van die huis van hulle vaders.
4
And thou shalt lay them up in the tabernacle of the congregation before the testimony, where I will meet with you.
En jy moet hulle sit in die tabernakel van die gemeente voor die getuienis, waar ek met julle bymekaarkom.
5
And it shall come to pass, [that] the man’s rod, whom I shall choose, shall blossom: and I will make to cease from me the murmurings of the children of Israel, whereby they murmur against you.
En dit sal gebeur, dat die man se staf, wat ek sal kies, sal bot: en ek sal van My af die murmureer van die kinders van Israel laat ophou, waarmee hulle teen julle murmureer.
6
And Moses spake unto the children of Israel, and every one of their princes gave him a rod apiece, for each prince one, according to their fathers’ houses, [even] twelve rods: and the rod of Aaron [was] among their rods.
En Moses het tot die kinders van Israel gespreek, en elkeen van hulle vorste het hom ’n staf gegee, vir elke vorste een, volgens die huis van hulle vaders, twaalf stafte: en die staf van Aäron was onder hulle stafte.
7
And Moses laid up the rods before the LORD in the tabernacle of witness.
En Moses het die stafte voor die HERE in die tabernakel van die getuienis neergesit.
8
And it came to pass, that on the morrow Moses went into the tabernacle of witness; and, behold, the rod of Aaron for the house of Levi was budded, and brought forth buds, and bloomed blossoms, and yielded almonds.
En dit het gebeur die volgende dag, dat Moses in die tabernakel van die getuienis ingegaan het; en kyk, die staf van Aäron vir die huis van Levi het gebot, en botte voortgebring, en blomme gedra, en ryp amandels opgelewer.
9
And Moses brought out all the rods from before the LORD unto all the children of Israel: and they looked, and took every man his rod.
En Moses het al die stafte uitgebring van voor die HERE uit na al die kinders van Israel: en hulle het gekyk, en elkeen het sy staf geneem.
10
And the LORD said unto Moses, Bring Aaron’s rod again before the testimony, to be kept for a token against the rebels; and thou shalt quite take away their murmurings from me, that they die not.
En die HERE het tot Moses gesê, Bring Aäron se staf weer voor die getuienis, om bewaar te word tot ’n teken teen die kinders van opstandigheid; dat jy hulle murmureer van My af mag laat ophou, dat hulle nie sterwe nie.
11
And Moses did [so]: as the LORD commanded him, so did he.
En Moses het so gedoen: soos die HERE hom beveel het, so het hy gedoen.
12
And the children of Israel spake unto Moses, saying, Behold, we die, we perish, we all perish.
En die kinders van Israel het tot Moses gespreek, en gesê, Kyk, ons sterwe, ons vergaan, ons vergaan almal.
13
Whosoever cometh any thing near unto the tabernacle of the LORD shall die: shall we be consumed with dying?
Elkeen wat enigsins nader kom by die tabernakel van die HERE, moet sterwe: moet ons dan heeltemal omkom?