King James Version
AFR DVK
1
Praise ye the LORD. I will praise the LORD with [my] whole heart, in the assembly of the upright, and [in] the congregation.
Prys die HERE. Ek sal die HERE prys met my hele hart, in die vergadering van die opregte, en in die vergadering.
2
The works of the LORD [are] great, sought out of all them that have pleasure therein.
Die werke van die HERE is groot, nagespeur deur almal wat behae daarin het.
3
His work [is] honourable and glorious: and his righteousness endureth for ever.
Sy werk is eerbaar en heerlik: en sy geregtigheid bestaan vir ewig.
4
He hath made his wonderful works to be remembered: the LORD [is] gracious and full of compassion.
Hy het sy wonderlike werke laat onthou word: die HERE is genadig en vol medelye.
5
He hath given meat unto them that fear him: he will ever be mindful of his covenant.
Hy het voedsel aan dié wat Hom vrees, gegee: Hy sal sy verbond vir ewig onthou.
6
He hath shewed his people the power of his works, that he may give them the heritage of the heathen.
Hy het die mag van sy werke aan sy volk getoon, dat Hy hulle die erfenis van die heidene mag gee.
7
The works of his hands [are] verity and judgment; all his commandments [are] sure.
Die werke van sy hande is waarheid en oordeel; al sy gebooie is seker.
8
They stand fast for ever and ever, [and are] done in truth and uprightness.
Hulle staan vas vir ewig en altyd, en is gedoen in waarheid en opregtheid.
9
He sent redemption unto his people: he hath commanded his covenant for ever: holy and reverend [is] his name.
Hy het verlossing aan sy volk gestuur: Hy het sy verbond vir ewig beveel: heilig en vreeslik is sy Naam.
10
The fear of the LORD [is] the beginning of wisdom: a good understanding have all they that do [his commandments]: his praise endureth for ever.
Die vrees van die HERE is die begin van wysheid: ‚'n goeie verstand het almal wat sy gebooie doen: sy lof bestaan vir ewig.