King James Version
AFR DVK
1
A Song of degrees. I will lift up mine eyes unto the hills, from whence cometh my help.
Ek hef my oë op na die berge, van waar sal my hulp kom?
2
My help [cometh] from the LORD, which made heaven and earth.
My hulp kom van die HERE, wat die hemel en die aarde gemaak het.
3
He will not suffer thy foot to be moved: he that keepeth thee will not slumber.
Hy sal jou voet nie laat gly nie: Hy wat jou bewaar, sal nie sluimer nie.
4
Behold, he that keepeth Israel shall neither slumber nor sleep.
Kyk, Hy wat Israel bewaar, sal nie sluimer of slaap nie.
5
The LORD [is] thy keeper: the LORD [is] thy shade upon thy right hand.
Die HERE is jou bewaarder: die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand.
6
The sun shall not smite thee by day, nor the moon by night.
Die son sal jou nie by dag steek nie, en die maan nie by nag nie.
7
The LORD shall preserve thee from all evil: he shall preserve thy soul.
Die HERE sal jou bewaar van alle kwaad: Hy sal jou siel bewaar.
8
The LORD shall preserve thy going out and thy coming in from this time forth, and even for evermore.
Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar van nou af en vir ewig.