King James Version
AFR DVK
1
A Song of degrees for Solomon. Except the LORD build the house, they labour in vain that build it: except the LORD keep the city, the watchman waketh [but] in vain.
As die HERE die huis nie bou nie, arbei dié tevergeefs wat daaraan bou: as die HERE die stad nie bewaar nie, waak die wagter tevergeefs.
2
[It is] vain for you to rise up early, to sit up late, to eat the bread of sorrows: [for] so he giveth his beloved sleep.
Dit is tevergeefs dat julle vroeg opstaan, om laat te sit, om die brood van smart te eet: want so gee Hy aan sy geliefdes slaap.
3
Lo, children [are] an heritage of the LORD: [and] the fruit of the womb [is his] reward.
Kyk, kinders is ‚'n erfenis van die HERE: en die vrug van die baarmoeder is sy beloning.
4
As arrows [are] in the hand of a mighty man; so [are] children of the youth.
Soos pyle in die hand van ‚'n magtige man; so is kinders van die jeug.
5
Happy [is] the man that hath his quiver full of them: they shall not be ashamed, but they shall speak with the enemies in the gate.
Gelukkig is die man wat sy pylkoker vol van hulle het: hulle sal nie beskaamd word nie, maar sal met die vyande in die poort spreek.