King James Version
AFR DVK
1
A Song of degrees of David. Behold, how good and how pleasant [it is] for brethren to dwell together in unity!
Kyk, hoe goed en hoe aangenaam is dit vir broers om saam in eenheid te woon!
2
[It is] like the precious ointment upon the head, that ran down upon the beard, [even] Aaron’s beard: that went down to the skirts of his garments;
Dit is soos die kosbare salfolie op die hoof, wat afloop op die baard, selfs Aäron se baard: wat afloop tot by die soome van sy klere;
3
As the dew of Hermon, [and as the dew] that descended upon the mountains of Zion: for there the LORD commanded the blessing, [even] life for evermore.
Soos die dou van Hermon, en soos die dou wat afdaal op die berge van Sion: want daar het die HERE die seën beveel, selfs die lewe vir ewig.