King James Version
AFR DVK
1
A Song of degrees. Behold, bless ye the LORD, all [ye] servants of the LORD, which by night stand in the house of the LORD.
Kyk, seën die HERE, al julle dienaars van die HERE, wat in die nag in die huis van die HERE staan.
2
Lift up your hands [in] the sanctuary, and bless the LORD.
Hef julle hande op in die heiligdom, en seën die HERE.
3
The LORD that made heaven and earth bless thee out of Zion.
Die HERE wat die hemel en die aarde gemaak het, seën jou uit Sion.