King James Version
AFR DVK
1
Praise ye the LORD. Praise ye the LORD from the heavens: praise him in the heights.
Prys die HERE. Prys julle die HERE uit die hemele: prys Hom in die hoogtes.
2
Praise ye him, all his angels: praise ye him, all his hosts.
Prys Hom, al sy engele: prys Hom, al sy leërskare.
3
Praise ye him, sun and moon: praise him, all ye stars of light.
Prys Hom, son en maan: prys Hom, al julle sterre van lig.
4
Praise him, ye heavens of heavens, and ye waters that [be] above the heavens.
Prys Hom, julle hemele van hemele, en julle waters wat bo die hemele is.
5
Let them praise the name of the LORD: for he commanded, and they were created.
Laat hulle die Naam van die HERE prys: want Hy het beveel, en hulle is geskep.
6
He hath also stablished them for ever and ever: he hath made a decree which shall not pass.
Hy het hulle ook vir ewig en altyd gevestig: Hy het ‚'n dekreet gemaak wat nie sal verbygaan nie.
7
Praise the LORD from the earth, ye dragons, and all deeps:
Prys die HERE uit die aarde, julle draake, en alle dieptes:
8
Fire, and hail; snow, and vapour; stormy wind fulfilling his word:
Vuur, en hael; sneeu, en damp; stormagtige wind wat sy woord vervul:
9
Mountains, and all hills; fruitful trees, and all cedars:
Berge, en al die heuwels; vrugtebome, en al die seders:
10
Beasts, and all cattle; creeping things, and flying fowl:
Diere, en alle vee; kruipende diere, en vlieënde voëls:
11
Kings of the earth, and all people; princes, and all judges of the earth:
Konings van die aarde, en al die volk; vorstes, en al die regters van die aarde:
12
Both young men, and maidens; old men, and children:
Beide jong manne, en maagde; ou manne, en kinders:
13
Let them praise the name of the LORD: for his name alone is excellent; his glory [is] above the earth and heaven.
Laat hulle die Naam van die HERE prys: want sy Naam alleen is uitnemend; sy heerlikheid is bo die aarde en die hemel.
14
He also exalteth the horn of his people, the praise of all his saints; [even] of the children of Israel, a people near unto him. Praise ye the LORD.
Hy verhoog ook die horing van sy volk, die lof van al sy heiliges; selfs van die kinders van Israel, ‚'n volk naby Hom. Prys die HERE.