King James Version
AFR DVK
1
A Psalm of David. The LORD [is] my shepherd; I shall not want.
Die HERE is my herder; ek sal nie gebrek hê nie.
2
He maketh me to lie down in green pastures: he leadeth me beside the still waters.
Hy laat my neerlê in groen weivelde: Hy lei my by die stil waters.
3
He restoreth my soul: he leadeth me in the paths of righteousness for his name’s sake.
Hy herstel my siel: Hy lei my in die paaie van geregtigheid om sy Naam se ontwil.
4
Yea, though I walk through the valley of the shadow of death, I will fear no evil: for thou [art] with me; thy rod and thy staff they comfort me.
Ja, al wandel ek deur die dal van die skaduwee van die dood, sal ek geen kwaad vrees nie: want U is by my; u stok en u staf, hulle vertroos my.
5
Thou preparest a table before me in the presence of mine enemies: thou anointest my head with oil; my cup runneth over.
U berei ‚'n tafel voor my in die teenwoordigheid van my vyande: U salf my hoof met olie; my beker loop oor.
6
Surely goodness and mercy shall follow me all the days of my life: and I will dwell in the house of the LORD for ever.
Sekerlik sal goedheid en barmhartigheid my volg al die dae van my lewe: en ek sal woon in die huis van die HERE vir ewig.