← Openbaring 15 Openbaring — Revelation 16 Openbaring 17 →
King James Version
AFR DVK
1
And I heard a great voice out of the temple saying to the seven angels, Go your ways, and pour out the vials of the wrath of God upon the earth.
En ek het ’n groot stem uit die tempel gehoor sê tot die sewe engele, Gaan heen, en giet die skale van die toorn van God op die aarde uit.
2
And the first went, and poured out his vial upon the earth; and there fell a noisome and grievous sore upon the men which had the mark of the beast, and [upon] them which worshipped his image.
En die eerste het gegaan, en sy skaal op die aarde uitgegooi; en daar het ‚'n boos en slegte swere op die mense gekom wat die merk van die dier gehad het, en op hulle wat sy beeld aanbid het.
3
And the second angel poured out his vial upon the sea; and it became as the blood of a dead [man]: and every living soul died in the sea.
En die tweede engel het sy skaal op die see uitgegooi; en dit is bloed geword soos van ‚'n dooie: en elke lewende siel is in die see omgekom.
4
And the third angel poured out his vial upon the rivers and fountains of waters; and they became blood.
En die derde engel het sy skaal op die riviere en fonteine van waters uitgegooi; en hulle is bloed geword.
5
And I heard the angel of the waters say, Thou art righteous, O Lord, which art, and wast, and shalt be, because thou hast judged thus.
En ek het die engel van die waters hoor sê, U is regverdig, o Here, wat is, en was, en sal wees, omdat U so geoordeel het.
6
For they have shed the blood of saints and prophets, and thou hast given them blood to drink; for they are worthy.
Want hulle het die bloed van heiliges en profete vergiet, en U het hulle bloed gegee om te drink; want hulle is dit waardig.
7
And I heard another out of the altar say, Even so, Lord God Almighty, true and righteous [are] thy judgments.
En ek het ’n ander uit die altaar hoor sê, Selfs so, Here God Almagtig, waaragtig en regverdig is u oordele.
8
And the fourth angel poured out his vial upon the sun; and power was given unto him to scorch men with fire.
En die vierde engel het sy skaal op die son uitgegooi; en mag is aan hom gegee om die mense met vuur te verskroei.
9
And men were scorched with great heat, and blasphemed the name of God, which hath power over these plagues: and they repented not to give him glory.
En die mense is verskroei met groot hitte, en het die Naam van God gelaster, wat mag oor hierdie plae het: en hulle het hulle nie bekeer om Hom die heerlikheid te gee nie.
10
And the fifth angel poured out his vial upon the seat of the beast; and his kingdom was full of darkness; and they gnawed their tongues for pain,
En die vyfde engel het sy skaal op die troon van die dier uitgegooi; en sy koninkryk is verduister; en hulle het hulle tonge van pyn gekou,
11
And blasphemed the God of heaven because of their pains and their sores, and repented not of their deeds.
En het die God van die hemel gelaster vanweë hulle pyne en hulle swere, en het hulle nie bekeer van hulle dade nie.
12
And the sixth angel poured out his vial upon the great river Euphrates; and the water thereof was dried up, that the way of the kings of the east might be prepared.
En die sesde engel het sy skaal op die groot rivier Eufraat uitgegooi; en die water daarvan is opgedroog, dat die weg van die konings van die ooste voorberei sou word.
13
And I saw three unclean spirits like frogs [come] out of the mouth of the dragon, and out of the mouth of the beast, and out of the mouth of the false prophet.
En ek het drie onreine geeste soos paddas uit die mond van die draak, en uit die mond van die dier, en uit die mond van die valse profeet sien uitgaan.
14
For they are the spirits of devils, working miracles, [which] go forth unto the kings of the earth and of the whole world, to gather them to the battle of that great day of God Almighty.
Want hulle is die geeste van duiwels, wat wonders werk, wat uitgaan tot die konings van die aarde en van die hele wêreld, om hulle te versamel tot die stryd van daardie groot dag van God Almagtig.
15
Behold, I come as a thief. Blessed [is] he that watcheth, and keepeth his garments, lest he walk naked, and they see his shame.
Kyk, ek kom soos ’n dief. Geseënd is hy wat waak, en sy klere bewaar, dat hy nie naak wandel, en hulle sy skande sien nie.
16
And he gathered them together into a place called in the Hebrew tongue Armageddon.
En hy het hulle versamel in ‚'n plek wat in die Hebreeus Armageddon genoem word.
17
And the seventh angel poured out his vial into the air; and there came a great voice out of the temple of heaven, from the throne, saying, It is done.
En die sewende engel het sy skaal in die lug uitgegooi; en daar het ’n groot stem uit die tempel van die hemel gekom, van die troon, sê, Dit is geskied.
18
And there were voices, and thunders, and lightnings; and there was a great earthquake, such as was not since men were upon the earth, so mighty an earthquake, [and] so great.
En daar was stemme, en donderslae, en bliksemstrale; en daar was ‚'n groot aardbewing, soos daar nie was sedert die mense op die aarde was nie, so magtig ‚'n aardbewing, en so groot.
19
And the great city was divided into three parts, and the cities of the nations fell: and great Babylon came in remembrance before God, to give unto her the cup of the wine of the fierceness of his wrath.
En die groot stad is in drie dele verdeel, en die stede van die nasies het geval: en groot Babel is voor God in herinnering gebring, om aan haar die beker van die wyn van die felheid van sy toorn te gee.
20
And every island fled away, and the mountains were not found.
En elke eiland het gevlug weg, en die berge is nie gevind nie.
21
And there fell upon men a great hail out of heaven, [every stone] about the weight of a talent: and men blasphemed God because of the plague of the hail; for the plague thereof was exceeding great.
En daar het ’n groot hael op die mense uit die hemel geval, elke steen omtrent die gewig van ’n talent: en die mense het God gelaster vanweë die plaag van die hael; want die plaag daarvan was uitermate groot.