King James Version
AFR DVK
1
And I turned, and lifted up mine eyes, and looked, and, behold, there came four chariots out from between two mountains; and the mountains [were] mountains of brass.
En ek het weer my oë opgehef, en gekyk, en kyk, daar het vier strydwaens tussen twee berge uitgegaan; en die berge was berge van koper.
2
In the first chariot [were] red horses; and in the second chariot black horses;
In die eerste strydwa was rooi perde; en in die tweede strydwa swart perde;
3
And in the third chariot white horses; and in the fourth chariot grisled and bay horses.
En in die derde strydwa wit perde; en in die vierde strydwa bont en rooi perde.
4
Then I answered and said unto the angel that talked with me, What [are] these, my lord?
Toe het ek geantwoord en tot die engel gesê wat met my gespreek het, Wat is dit, my heer?
5
And the angel answered and said unto me, These [are] the four spirits of the heavens, which go forth from standing before the Lord of all the earth.
En die engel het geantwoord en tot my gesê, Dit is die vier geeste van die hemele, wat uitgaan van voor die Here van die hele aarde.
6
The black horses which [are] therein go forth into the north country; and the white go forth after them; and the grisled go forth toward the south country.
Die swart perde wat daarin is, gaan uit na die noordeland; en die wit gaan uit agter hulle; en die bont gaan uit na die suideland.
7
And the bay went forth, and sought to go that they might walk to and fro through the earth: and he said, Get you hence, walk to and fro through the earth. So they walked to and fro through the earth.
En die rooi het uitgegaan, en het gesoek om te gaan dat hulle deur die aarde mag wandel: en hy het gesê, Gaan heen, wandel deur die aarde. So het hulle deur die aarde gewandel.
8
Then cried he upon me, and spake unto me, saying, Behold, these that go toward the north country have quieted my spirit in the north country.
Toe het hy my geroep, en tot my gespreek, sê, Kyk, hierdie wat na die noordeland uitgaan, het my gees in die noordeland tot rus gebring.
9
And the word of the LORD came unto me, saying,
En die woord van die HERE het tot my gekom, sê,
10
Take of [them of] the captivity, [even] of Heldai, of Tobijah, and of Jedaiah, which are come from Babylon, and come thou the same day, and go into the house of Josiah the son of Zephaniah;
Neem van die gevangenes, selfs van Heldai, van Tobía, en van Jedája, wat uit Babel gekom het, en kom dieselfde dag, en gaan in die huis van Josía die seun van Sefánja;
11
Then take silver and gold, and make crowns, and set [them] upon the head of Joshua the son of Josedech, the high priest;
Neem dan silwer en goud, en maak krone, en sit dit op die hoof van Josua die seun van Josadak, die hoëpriester;
12
And speak unto him, saying, Thus speaketh the LORD of hosts, saying, Behold the man whose name [is] The BRANCH; and he shall grow up out of his place, and he shall build the temple of the LORD:
En spreek tot hom, sê, So spreek die HERE van leërskare, sê, Kyk die man wie se naam is Die SPRUIT; en hy sal uit sy plek opgroei, en hy sal die tempel van die HERE bou:
13
Even he shall build the temple of the LORD; and he shall bear the glory, and shall sit and rule upon his throne; and he shall be a priest upon his throne: and the counsel of peace shall be between them both.
Selfs hy sal die tempel van die HERE bou; en hy sal die heerlikheid dra, en sal sit en heers op sy troon; en hy sal ‚'n priester op sy troon wees: en die raad van vrede sal tussen hulle albei wees.
14
And the crowns shall be to Helem, and to Tobijah, and to Jedaiah, and to Hen the son of Zephaniah, for a memorial in the temple of the LORD.
En die krone sal wees vir Helem, en vir Tobía, en vir Jedája, en vir Hen die seun van Sefánja, vir ’n gedenkteken in die tempel van die HERE.
15
And they [that are] far off shall come and build in the temple of the LORD, and ye shall know that the LORD of hosts hath sent me unto you. And [this] shall come to pass, if ye will diligently obey the voice of the LORD your God.
En dié wat ver is, sal kom en bou in die tempel van die HERE, en julle sal weet dat die HERE van leërskare my tot julle gestuur het. En dit sal gebeur, as julle ywerig die stem van die HERE julle God gehoorsaam.