King James Version
AFR DVK
1
And it came to pass in the fourth year of king Darius, [that] the word of the LORD came unto Zechariah in the fourth [day] of the ninth month, [even] in Chisleu;
En dit het gebeur in die vierde jaar van koning Dariús, dat die woord van die HERE tot Sagaria gekom het op die vierde dag van die negende maand, selfs in Kislew;
2
When they had sent unto the house of God Sherezer and Regemmelech, and their men, to pray before the LORD,
Toe hulle na die huis van God gestuur het Saréser en Regem-Méleg, en hulle manne, om voor die HERE te bid,
3
[And] to speak unto the priests which [were] in the house of the LORD of hosts, and to the prophets, saying, Should I weep in the fifth month, separating myself, as I have done these so many years?
En om tot die priesters te spreek wat in die huis van die HERE van leërskare was, en tot die profete, sê, Moet ek ween in die vyfde maand, my afsonder, soos ek dit nou so baie jare gedoen het?
4
Then came the word of the LORD of hosts unto me, saying,
Toe het die woord van die HERE van leërskare tot my gekom, sê,
5
Speak unto all the people of the land, and to the priests, saying, When ye fasted and mourned in the fifth and seventh [month], even those seventy years, did ye at all fast unto me, [even] to me?
Spreek tot al die volk van die land, en tot die priesters, sê, Toe julle gevas en gerou het in die vyfde en sewende maand, selfs daardie sewentig jaar, het julle enigsins tot My gevas?
6
And when ye did eat, and when ye did drink, did not ye eat [for yourselves], and drink [for yourselves]?
En toe julle geëet, en toe julle gedrink het, het julle nie vir julle self geëet, en vir julle self gedrink nie?
7
[Should ye] not [hear] the words which the LORD hath cried by the former prophets, when Jerusalem was inhabited and in prosperity, and the cities thereof round about her, when [men] inhabited the south and the plain?
Moet julle nie die woorde hoor wat die HERE deur die vorige profete uitgeroep het, toe Jérusalem bewoon en in voorspoed was, en die stede daarvan rondom haar, toe die mense die suide en die vlakte bewoon het nie?
8
And the word of the LORD came unto Zechariah, saying,
En die woord van die HERE het tot Sagaria gekom, sê,
9
Thus speaketh the LORD of hosts, saying, Execute true judgment, and shew mercy and compassions every man to his brother:
So spreek die HERE van leërskare, sê, Voer ware oordeel uit, en toon barmhartigheid en medelye elkeen aan sy broer:
10
And oppress not the widow, nor the fatherless, the stranger, nor the poor; and let none of you imagine evil against his brother in your heart.
En verdruk nie die weduwee, of die wees, die vreemdeling, of die armes nie; en laat niemand van julle boosheid teen sy broer in julle hart bedink nie.
11
But they refused to hearken, and pulled away the shoulder, and stopped their ears, that they should not hear.
Maar hulle het geweier om ag te gee, en het hulle skouer teruggetrek, en hulle ore swaar gemaak, dat hulle nie sou hoor nie.
12
Yea, they made their hearts [as] an adamant stone, lest they should hear the law, and the words which the LORD of hosts hath sent in his spirit by the former prophets: therefore came a great wrath from the LORD of hosts.
Ja, hulle het hulle harte soos ’n diamant gemaak, dat hulle nie die wet sou hoor nie, en die woorde wat die HERE van leërskare gestuur het in sy Gees deur die vorige profete: daarom het daar ’n groot toorn van die HERE van leërskare gekom.
13
Therefore it is come to pass, [that] as he cried, and they would not hear; so they cried, and I would not hear, saith the LORD of hosts:
Daarom het dit gebeur, dat soos Hy geroep het, en hulle nie wou hoor nie; so het hulle geroep, en ek nie wou hoor nie, sê die HERE van leërskare:
14
But I scattered them with a whirlwind among all the nations whom they knew not. Thus the land was desolate after them, that no man passed through nor returned: for they laid the pleasant land desolate.
Maar ek het hulle met ‚'n dwarrelwind onder al die nasies verstrooi wat hulle nie geken het nie. So is die land verwoes agter hulle, dat niemand daardeur of teruggegaan het nie: want hulle het die aangename land verwoes gemaak.